Welkom by Die Ou Kuierstoep

image10

By Die Ou Kuierstoep bied ons 'n unieke en rustige ou-wêreldse atmosfeer aan ons gaste.

Pasklaar en bekostigbare verblyf word aan vakansiegangers, besigheidsmense of reisigers op pad Noorde toe, gebied.

As Poort na die Noorde is ons gemaklike 90 minute se ry van Gauteng, Lephalale en Polokwane geleë.

Alle belangrike fasiliteite soos restaurante, winkelkomplekse, besienswaardighede en mediese bystand is op ons drumpel.

Beskutte parkering, koffie, tee, beskuit, vrugtesap, gebottelde water en tv is in alle kamers beskikbaar.

image07

Nabygeleë fasiliteite en aktiwiteite:

  • Restaurante en koffiewinkels, verskeie ry safari’s en perdry, piekniek, winkels, dokters, Nylsvlei (Suid Afrika se grootste vleilandarea en voëlspesies), slangpark, reptielpark, De Wild Cheetah Sentrum, Donkerpoort dam vir visvang en watersport, krokodilplaas, jag, kaasproe-plaas, oudhede/antiekewinkel, kabelkar, skoonheids en ander salonne soos Leeuwenhof Country Lodge, museums, zipline ens.

 

 

 

 

 

DSTV en WiFi ook beskikbaar

Contact Us / Number:

Mobile: +27 72 522 3830

Email: sandrast@vodamail.co.za

GPS Coordinates:

S 24° 42. 490 E 028° 24. 323

Address:

62 Alfred Nzo street (62 Leyds Street)

Modimolle

Limpopo

0510

Follow Us

DSTV and WiFi also available

Copyright © 2014. All Rights Reserved.